Prof. Bun Booyens – geliefde mens en allemansvriend

Authors

  • Hans Heese

Abstract

Die skakelafdeling van die universiteit het my as argivaris gevra om die feite te kontroleer voordat dit na die koerant sou gaan. My skrale bydrae tot die redigering was die nagaan van datums en feite, maar die laaste drie woorde was my persoonlike bydrae: mens en allemansvriend.

Downloads

Published

2021-04-19

Issue

Section

In memoriam

How to Cite