Professor Bunyan Booyens (14 Januarie 1916 – 25 Mei 2010)
Abstract
Bun Booyens is een van die min mense wat werklik in sy eie leeftyd 'n legende geword het - 'n alombeminde en verkwiklike legende. 'n Gesprek met hom was altyd soos om uit 'n stroom vars bergwater te drink; 'n tydjie saam met hom, en jou lagspiere was lam, jy is gelaat met 'n gevoel van behaaglikheid ..
Downloads
Published
2021-04-19
Issue
Section
In memoriam
How to Cite
Professor Bunyan Booyens (14 Januarie 1916 – 25 Mei 2010). (2021). Historia, 55(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/966