Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke

Authors

  • Pieter De Klerk

Keywords:

2010, Unie van Suid-Afrika, Suid-Afrika, politieke, geskiedenis

Abstract

In 2010 is die totstandkoming van die Unie van Suid-Afrika 'n eeu tevore, in herinnering geroep. Voor 1910 was die gebied waaruit Suid-Afrika tans bestaan, in verskillende politieke eenhede verdeel. Uit die geskiedskrywing blyk dit dat die unifikasie van Suid-Afrika 'n ingrypende invloed op die ontwikkeling van die land gehad het en beskou kan word as die begin van 'n nuwe tydvak.

Downloads

Published

2021-04-19

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die periodisering van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke . (2021). Historia, 56(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/954