Heritage routes for the liberated South Africans: using oral history to reconstruct unsung heroes and heroines’ routes into exile in the 1960s

Authors

  • Sifiso Mxolisi Ndlovu

Keywords:

ANC, PAC, April 1960, exile, route into exile, Historic heritage, Freedom fighters, Military training, SADET, migrations, apartheid, Rhodesia, Cecil Rhodes, Native Commissioner, Bechuanaland, Refugees, Heritage routes

Abstract

After the banning of the ANC and the PAC in April 1960 many South Africans went into exile. Most were under the threat of arrest. The exiles ranged across a spectrum of backgrounds and communities. A large number were young would-be freedom fighters aiming to receive military training in exile. This article focuses on Africa and aims to tell the stories of what happened to these exiles by retracing the route into exile : how and why they left South Africa, what dangers and challenges they faced as part of South Africa's immediate past and historical heritage.

<b>Erfenisroetes vir die bevryde Suid-Afrikaners : die gebruik van mondelinge geskiedenis om die roetes van die helde en heldinne na ballingskap in die 1960s te herkonstrueer</b> <br>Talle Suid-Afrikaners het na die verbanning van die ANC en die PAC in 1960 die land verlaat uit vrees vir arrestasie. Uitgewekenes was afkomstig van 'n bree spektrum agtergronde en gemeenskappe. 'n Groot groep was voornemende vryheidsvegters wat militêre opleiding in die buiteland wou ondergaan. Ander wou weer graag opleiding in die buiteland voorsit. 'n Groot persentasie van die ANC en PAC leierskorps het gedurende die 1960's die land verlaat en het nuwe basisse in pas onafhanklike state soos Tanzanië en Zambië gevestig. Talle uitgewekenes het in ande Afrikastate beland, waarvan sommige in MK militêre kampe in Tanzanië. Ander het in Europa (veral Brittanje) en die VSA geëindig. Ander het gegaan na die USSR, Sjina en Oos-Europese lande waardeur hulle 'n internasionale erfenisroete vir Suid-Afrikaners gevestig het. Hierdie artikel verleen aandag aan die verhale van wat met hierdie uitgewekenes gebeur het, hoe en waarom hulle Suid-Afrika verlaat het en die gevare wat hulle moes trotseer. Daardeur word 'n bydrae gelewer tot die herskep van die onmiddelike verlede en historiese erfenis van Suid-Afrika.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

Heritage routes for the liberated South Africans: using oral history to reconstruct unsung heroes and heroines’ routes into exile in the 1960s. (2021). Historia, 47(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/940