Table Mountain - South Africa’s Natural National Monument

Authors

  • Tim Goetze

Keywords:

Jan Smuts, philosophized, Table Mountain, South Africa, Memorial, Cape Colony, monarch, historic landmark, voyages of discovery, conquest, colonial perspective, indigenous people, Cape Muslim, Arabians, Afrikaner, British forces

Abstract

<b>Tafelberg - Suid-Afrika se natuurlike nasionale monument</b> <br>Die herkenbare en unieke geografiese eienskappe van berge het dikwels daartoe gelei dat dit plekke was waar mense geworstel het met vrae oor die betekenis van die natuur, die essensie van geloof, die uitdrukking van nasionalisme en groepsidentiteit. Hoewel berge plekke is waar betekenis aan belangrike aspekte gegee word, is dit ook waar mense dikwels die fisiese eienskappe van berge verander. Tafelberg is ook geen uitsondering nie. In die artikel word kwessies soos kolonialisme, nasionalisme en geloof soos weerspieël in die geskiedenis van Tafelberg ondersoek. Daar sal ook aangetoon word dat mense die nasionale en "natuurlike" bate "herskep" het. Dit ondersoek die dialektiek tussen die wyses waarop dit bestuur is en die wyse waarop die berg homself projekteer. Tafelberg is as Nasionale Monument verklaar in 1958 en gedurende die afgelope 50 jaar is dit ook as Nasionale Reservaat en Nasionale Park verklaar. Dit is deel van die natuurlike en nasionale erfenis van Suid-Afrika en diegene wat dit bestuur probeer getrou om dit as sodanig voor te stel.

As recognizable and distinct geographical features, mountains have been places where humans have struggled over the meanings of nature, the essence of spiritual belief, the expression of nationalism and group identity. But if mountains have been places where meanings are made they have just as often been physically reshaped by human activity. Table Mountain is no exception. This paper explores how issues of colonialism, nationalism and religion are reflected in the history of Table Mountain.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite