Die Congregational Kerk in Uitenhage en die Groepsgebiedewet

Authors

  • H.O. Terblanche

Abstract

Die bekende dr. J.T. van der Kemp, Nederlandse offisier en geneesheer (1747-1811), het in 1797 sy dienste aan die Londense Sendinggenootskap (LSG) gebied. Hy het op 31 Maart 1799, vergesel van drie assistente, J.J. Kicherer, William Edwards en John Edmonds, in die Kaap aangekom. Die aankoms van hierdie vier sendelinge word algemeen gesien as die oorsprong van die United Congregational Church of Southern Africa (UCCSA).

Downloads

Published

2021-04-19

Issue

Section

Articles

How to Cite