Dawie de Villiers met Chris Schoeman, My Lewensreis: Springbok, Politikus, Diplomaat

Authors

  • Wouter de Wet

Keywords:

Dawie de Villiers, Suid-Afrikaanse, 1979, Nasionale Party (NP), World Tourism Organisation (WTO)

Abstract

Dawie de Villiers het deur die loop van sy lewe groot spore in die Suid-Afrikaanse samelewing getrap. Hy het bekendheid verwerf as Springbok rugbyspeler en kaptein in die 1960’s en vroeë 1970’s, waarna hy die politiek betree het. Na bykans ’n dekade op die
Nasionale Party (NP) se banke in die parlement, is hy in 1979 na Londen as Suid-Afrika se ambassadeur daar. Met sy terugkeer na Suid-Afrika was De Villiers ’n sleutelspeler in die onderhandelings vir ’n nuwe, demokratiese Suid-Afrika. Sy outobiografie het dus die potensiaal om diep insigte oor ’n noemenswaardige Suid-Afrikaner se lewe te deel.

Downloads

Published

2021-04-19

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Dawie de Villiers met Chris Schoeman, My Lewensreis: Springbok, Politikus, Diplomaat. (2021). Historia, 63(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/756