J.S. Bergh, Paul Kruger: Toesprake en Korrespondensie van 1881-1900

Authors

  • O.J.O. Ferreira

Keywords:

Paul Kruger, S.J.P. Kruger, Staatspresident, Nederlandse Boerevriend, Zuid-Afrikaansche Republiek

Abstract

Die talle boeke, verhandelinge en tydskrifartikels wat sedert die tweede helfte van die 19de eeu en veral gedurende die tweede helfte van die 20ste eeu verskyn het, getuig van die groot belangstelling wat daar in die lewe en werk van Stephanus Johannes
Paulus Kruger (1825–1904) bestaan. Die vele biografieë oor Kruger is van wisselende omvang en gehalte, met D.W. Krüger se tweedelige Paul Kruger, I, 1825–83, en II, 1883–1904 (1961 en 1963) waarskynlik die belangrikste. Die outobiografiese Gedenkskrifte van Paul Kruger (1947) wat deur H.C. Bredell en Piet Grobler opgeteken is, is in verskeie Europese tale vertaal. In J.S. du Plessis se President Kruger aan die Woord (1952) is die verkiesingsmanifeste, intreeredes en toesprake van president Kruger gepubliseer.

Downloads

Published

2021-04-19

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

J.S. Bergh, Paul Kruger: Toesprake en Korrespondensie van 1881-1900. (2021). Historia, 62(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/730