Carel van der Merwe, Donker Stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog Tafelberg Uitgewers, Kaapstad, 2015
Keywords:
Carel van der Merwe, Eugene Marais, Anglo-BoeroorlogAbstract
Donker Stroom is 'n aangrypende stuk werk. Carel van der Merwe vertel die fassinerende verhaal van Eugene Marais se lewe voor, tydens en na die Anglo-Boeroorlog wat tot nou toe onbekend was. Die implikasie hiervan is dat daar nou nuwe insigte oor die enigmatiese Marais bekom is. Hy was nie slegs die digter, koerantman, natuurwetenskaplike end Afrikaner held waarvoor hy vandag nog bekend is nie.
Downloads
Published
2021-06-14
Issue
Section
Book Reviews
How to Cite
Carel van der Merwe, Donker Stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog Tafelberg Uitgewers, Kaapstad, 2015 . (2021). Historia, 61(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/688