Geskiedenis as verpligte ho rskoolvak
Keywords:
Compulsory school subject, School subject, History, History in the schoolAbstract
Geskiedenis was die vak vir konings en prinse, staatsmanne, regsgeleer-des. Vandag is dit 'n vak wat deur elke leer ling op skool bestudeer moetword. In die laerskole vorm dit maar 'n deel van die sosiale studieleerplan.In Transvaal is dit 'n verpligte vak vir die juniorklasse van die hoerskool,maar 'n keusevak vir die seniorklas. Hierdie frontverskuiwing van die geskie.denis van alleenlik akademiese studie vir die eersgenoemdes, na 'n utiliteit-studie vir die volk, bet noodwendig aanpassings meegebring. Vir die laer-skoolkind bet geskiedenis 'n aanskouingsles, 'n prentjie-tafereel geword. Endie neiging is claar om ook die geskiedenis vir die hoerskoolleerling netaanskoulik te maRk. Dat aanskouingsonderwys Die verkeerd is Die, wil ekDie verder toelig Die, maar dat net aanskouingsonderwys in die geskiedenis-onderrig verkeerd is, salons maklik begryp as die soms verwarde denk-patrone van die gevorderde studerende jeug deurgeworstel word.Nietemin, ODS bet geskiedenis vandag as 'n vak, veral wat die Transvaalbetref. Dat geskiedenis 'n verpligte vak in die opvoeding moet wees, val Diete betwyfel Die. Die burger van die staat moet sy eie verlede ken en dieplek van sy staat in die wereldgeskiedenis kan bepaal. Maar wat van diemense wat verder as die junior-standerds van die hoerskool studeer? Moetgeskiedenis vir bulle 'n verpligte matriekvak wees?Daar is we!. baie geskryf oor die wenslikheid van geskiedenis as ver-pligte vak tot en met matriek. Noudat claar 'n skooleind- en universiteitstoelatingseksamen in Transvaal is, kan die saak vir so ver as wat dit dieprovinsie betref, weer geopper word. Maar dit is ook 'n saak van belangvir die hele land. Hierop sal ek 'n antwoord probeer gee.Die afsonderlike standerd X-eksamen, streef afsonderlike doeleindesna. ODS kan Die onder meer die standerd X-studie as volksonderwys sien Die,m.a.w. die gemeenskaplike doel van studie na standerd agt kan Die volks-onderwys ten doe I he Die, nieteenstaande die skooleindkursus meer algemeneonderwys is. Die algemene doelstelling van studie in die seniorklas van'n hoerskool moet dus gesien word as 'n poging om lede van die volk diegeleentheid te hied om leiers op die verskillende terreine van die volkslewete word. Dit is waar van die skooleindkursus en dit is waar van die univer-sitei tstoe latingsku rsus