Op Amajuba
Keywords:
General Colley, Anglo-Boer war, Boer war, battles, AmajubaAbstract
Majoor Fraser is, volgens sy eie getuienis, op 26 Februarie 1881 reedsom 3.30 om. deur genl. Colley gevra om horn die aand om 9.30 om. tevergesel. Om 8.00 om. is bevele uitgereik aan aIle manskappe om om9.30 om. op parade en in besit van die volgende te wees: warmjasse, water-digte lakens, drie dae se kosrantsoen elk en ammunisie. Fraser gee Die diehoeveelheid ammunisie aan Die en ook niemand aDders wat van die bagasiemelding maak Die, behalwe 'n ooggetuie wat rep van 70 patrone elk. VanweeFraser se gesaghebbende posisie, kan ODS sy getuienis aanvaar en waar aDderdokumente van loopgraafgereedskap melding maak, kan ODS Fraser se syfersaanhaal, nl. vier grawe en ses pikke per kompanie.Oor die feit dat die uittog uit die Britse kamp by Mount Prospect om10.00 om. begin bet, is daar eenstemmigheid. Weereens verlaat ek myop Fraser omdat hy die uittog met die hulp van twee gidse moes lei ensaam met Colley die juiste gegewens kon verskaf. Die kolonne bestaan uitdrie kompanies 92ste Hooglanders onder majoor Hay (180 gewere), tweekompanies 3/60ste "Rifles" onder kaptein Smith (140 gewere), twee kom.rallies van die 58ste onder kart. Morris (170 gewere) en 64 matrose van dieNaval Brigade onder kommandeur Romilly. Hoewel slegs Fraser die getalleso aangee, stem die getuienis van Engelse kant ooreen wat die soldate-afdelings betref en gee T. F. Carter ook die totaal van gewapende soldateas 554 aan. Oor die totale getal wat die kamp verlaat bet, is daar uiteen-lopende getuienis. Die Boere bet die Engelse bo-op Majuba op =t= 500geskat. Carter praat van 600 saam met die mediese personeel, maar 725 of693 + 35 offisiere skyn aanvaarbaar te wees