Die wedervarings van 'n oud-onderwyser tydens die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902
Keywords:
Teacher, N.Z.S.A.M, Commandos, Anglo-Boer war, Blom, J,CAbstract
Gebore in die distrik Victoria- Wes, Kaapland, was ek by die aanvangvan die Tweede Vryheidsoorlog op 11 Oktober 1899 DOg 'n Britse onderdaanen as amptenaar in 'n kantoor van die "Nederlandsche luid-AfrikaanscheSpoorweg Maatschappy" (N.l.S.A.M.) in Johannesburg werksaam.As gevolg van die heersende toestand voor die uitbreek van die oorlog,is deur spoorwegamptenare van hoe rang, wat voor hul koms na Suid.Afrikain die Nederlandse leeL 'n offisiersrang beklee bet en deur aDder bevoegdepersone, 'n Militere Korps van Vrywilligers op die been gebring. Diebeweging was maar 'n geringe poging om, in geval van 'n oproep om by dieBoeremagte aan te sluit, slaggereed te wees. Ook ek was lid van hierdieKorps. Van Staatswee is aan die Ie de uniforms en aan sommige bevoor-regtes ook 'n kort mauser gegee.Enkele dae na die aanvang van die oorlog bet ODS na Pretoria afgereisom van die President persoonlik te verneem waller voorsorgmaatreels ODSmoes tref, ten einde gevrywaar te wees van enige probleme wat claar met dieBritse outoriteite mag ontstaan indien ons as Britse onderdane by 'n Boere.kommando sou aansluit.Saam met 'n paar mede-Kolonialers bet ons die President op dievoorstoep van sy huis ontmoet. Die onderhoud was heeltemal informeel.Die President was baie ernstig, hoewel vriendelik en behulpsaam. Naaanhoor van ODS voorneme om aktief aan die oorlog te wil deelneem, bet hyons na hoofamptenaar Sausenthaler in die Raadsaal verwys om as burgersvan die luid.Afrikaansche Republiek ingeskryf te word. Na die invul vandie gevraagde besonderhede, is aan elkeen van ons 'n dokument, "BrievenVan Vol Stemrecht" oorhandig, onderteken deur "Staatsprocureur", "Staats-secretaris", "Eerste Staatsclerk" en gedateer 16 Oktober 1899. Hierdie doku-ment was as 'n "Burgerrecht Certificaat" bekend. "V erlof van Afwesigheid"om op kommando te gaan, moes van die hoofkantoor van die N .l.A.S.M.verkry word