Ons het die Bybelmonument gebou
Keywords:
1820 Settlers, Grahamstown, Uys-trek, Bible monument, Grahamstown JournalAbstract
Wat seker in die toekoms beskou gal word as een van die mees sonder-linge monumente in Suid-Afrika, is so pas op Grahamstad voltooi, nl. dieBybelmonument waarmee ruim vyf jaar gelede 'n begin gemaak is. Hierdiemonument is op 17 Desember 1962 deur Staatspresident C. R. Swart onthulen staan op die plek waar 'n Bybel aan die Voortrekkers oorhandig is.Die gedagte om hierdie Monument te bOll, bet op Grahamstad ontstaantydens die sonderlinge pelgrimstogte wat sedert 1956 in die distrik gehouword. Hierdie pelgrimstogte word gehou om as stimulus te dien vir dievie ring van Setlaarsdag en bestaan uit motoroptogte na plekke van geskied.kundige belang wat met die 1820.Setlaars in verband staan. Omdat hierdiepelgrimstogte in die verlede so geslaagd was, is baie plekke "herontdek"wat reeds in die vergetelheid geraak bet, maar wat op hierdie wyse weeropnuut onder die mense se aandag gekom bet. So bv. bet die mense ingroot getalle na een van die laaste oorblywende gefortifiseerde woonhuisevan die 1820-Setlaars, Barville Park, gestroom. Ook die ou opslagplek waardie mense van Cuylerville hulself tydens die Sesde Kafferoorlog (1835) teendie kafferaanvalle verskans bet, ten einde die aanval die hoof te hied, betgroot belangstelling geniet