Emily Fern, die eerste Johannesburgopgeleide kunstenares
Keywords:
Johannesburg, Portraits, Artist, Fern, Emily, Still lives, History of artAbstract
Indien daar een van ODS vroee Johannesburgse kunstenaresse is watdit verdien om onthou te word, daD is dit Emily Fern. Gedurende dieeerste jare van die kunslewe in Johannesburg, bet sy 'n leidende rol gespeelen vir verskeie kunstenaars, was sy 'n leermeesteres vol begrip en inspirasie.Emily Isabel Fern is op 23 Augustus 1881 in Ballarat, Australie,gebore. Haar ouers bet oorspronklik van die eiland Man, in die Ierse See,gekom en na Australie verhuis om daar vir gaud te gaan prospekteer.Blykbaar was hulle Die baie gelukkig daar Die, want toe Emily sewe jaaroud was, kom die familie na die Rand waar haar vader 'n mynbestuurderby May Consolidated Mines en mynpionier van die General Mining Co.word.In daardie dae was claar maar mill skole op die Rand, gevolglik betEmily weiDig opleiding gehad. Dit was 'n Buster Van die EndstraatseKloosterskool wat die elfjarige Emily se eerste stappe in die kunswereldgelei bet, deur haar met olieverf vertroud te maak. Nadat Emily instanderd ses geslaag bet, bet haar skoolopleiding geeindig en moes sy metdie huislike pligte help. Slegs af en toe was claar geleentheid om te tekenen te skilder en by suJke geleenthede moes lede van die familie as modellediens doen