Die mate en gewigte van die Vrystaatse Republiek
Keywords:
Rand Club, Free State Republic, Measures, WeightsAbstract
Verskeie stukke wat van groQt historiese waarde is in soverre dit dieRepubliek van die Oranje- Vrystaat betref, is na die T~eede Vryheids-oorlog (1899-1902), as oorlogsbuit denT vreemdes weggevoer. Op die-selfde wyse bet ook die oorspronklike mate en gewigte van die eertydserepubliek, verstrooid en verlore geraak.Sedert die vroegste dae ,van die menslike bestaan, is 'n uniformestandaard van mate en gewigte beskou as die eerste vereiste vir gesondehandelsverkeer. In Engeland is dit bv. reeds denT die Magna Cartabepaal. Gebaseer op 'n primitiewe standaard, bet elke eertyds Europesevolk of gemeenskap, hul eie reeks mate en gewigte opgebou, met die doelom 'n gesonde basis vir handeldryf te skep. Die doel was duidelik: omte weeg en te oorweeg, om te handel en te onderhandel.Tydens die bewind van die Verenigde Nederlandse Oos-Indiese Kom-panjie (V.O.C.) aan die Kaap, was dit vanselfsprekend dat hierdie liggaam,wat op suiwer handelsbeginsels gebaseer was, die Hollandse mate en gewigtebier te lande sou instel. Reeds in April 1657 bet kommissaris-generaalVan Goens aan Ian van Riebeeck opdrag gegee om geeD aDder mate engewigte te gebruik as die wat in die Vaderland in gebruik was Die.As mate is gebruik die el (28 duim), skepel (50 lb.), mud (200 lb.)en die ou gelling. Ten opsigte van die meet van grond, is 12 Rhynlandduim in 1 voet, 12 voet in 1 roede, 2,000 roe de in 1 my I en 600 vk. roe dein 1 morg neergele