In die ban van die tyd
Keywords:
Historicism, Philosophy of History, Theory-studies, HistoryAbstract
Daar is gedurende die afgelope paar jaar veel geskryf oor die teoretieseaspekte van die Geskiedeniswetenskap. Hierdie belangstelling in die teoretieseaspekte van geskiedskrywing by verskillende historici bet soms wel polemiesehoogtepunte bereik, maar dit bet terselfdertyd ook sekerlik verruimend inge-werk op ODS insigte van ODS vakgebied. Dit bet ook ten gevolge gehaddat claar Die berus is by die deurlopende navorsing wat reeds in die verledegedoen is en waardeur claar 'n goeie aI.gemene oorsig oor ODS vaderlandsegeskiedenis tot stand gekom bet Die, maar deur nuwe vrae te stel en teweet waarom claar nuwe vrae gestel kan word, word ou kennis in 'n nuwelig gestel, word die kennis wat ODS van ODS verlede bet, Die 'n afgeslote"dooie" verlede Die, maar 'n "lewende verlede" wat voortdurend in die hedein voortwerk en waaruit die verlede herinterpreteer word