Kleio
Keywords:
study group, Kleio, History teaching, SchoolsAbstract
Gedagtig daaraan:dat in die Westerse Wereld al sedert die Eerste maar veral na dieTweede Wereldoorlog bewegings aan die gang is om die' geskiede~is-onderwys te bevorder deur die hou van kongresse Van geskiedenisonderwyserswaarop skoolgeskiedenisboeke van verskillende nasies onder ling uitgeruilen wedersyds hersien word met die oog op groter onderlinge verdraagsaam-heid, samewerking en begrip;dat ook die Republiek van Suid-Afrika uit verskillende taal- en rasse-groepe bestaan en dat ons leiers bulle voortdurend beroep op beter same-werking, onderlinge begrip en eenheid;dat die vak geskiedenis met die mens en menslike verhouding te doenbet en derhalwe die nouste verband met die lewe handhaaf;dat claar verskil van interpretasie bestaan oor sekere gebeurtenisse inons geskiedenis;dat die geskiedenisonderwyser nie sy taak behoorlik kan vervul Bonderkennis van die jongste metodes en tegnieke van onderrig nie;Het GUS,die Departement Geskiedenis van die Universiteit van Suid-Afrikaendie Departement Geskiedenis van die Onderwyskollege Witwatersrand besluitom, met die oog op die bevordering van geskiedenisonderrig op skool, 'nstudiegroep te vorm wat KLEIO sal beet.Ons beoog om hierdie doel na te strewe deur