Die wedervarings van 'n oud-onderwyser tydens die Tweede Vryheidsoorlog : 1899-1902 : III

Authors

  • C.J. Blom

Keywords:

Anglo-Boer war, General Botha, battles, Redvers Bullers, Spioenkop

Abstract

Na  'n week van rus, moes ons kommando Colenso verlaat en koers vatin  'n  noordwestelike rigting   om  laer  te  trek  op  'n  oop  ruimte,  vanwaardie  betreklik  nabygelee Spioenkop, 'n  hooguitstaande punt  op  die  agter.grond  gevorm bet.   Daar  aangekom, moes die  perderuiters die  tog  in  'nnoordwestelike rigting  voorsit  om posisie in  te  neem in  'n  stelliTlg aan dienoordelike  kant van  Spioenkop.  Volgens inligting  was dit  'n  vastrapplekvan  die  Boeremagte wat  die  Bethalse kommando enkele  dae  vantevoreonuithoudbaar warm  gevind  bet.    Ons  moes daarom as  afloskommandogaan diens doen.Daar  was twee  rantjies  met  'n  opening  van  ongeveer hullderd  treetussen bulle.    Ons  kommando  moes in  die  rantjie   aan  die   linkerkantposisies inneem.  Die  fonteintjie  vanwaar ons ons  water verkry  bet, wasaan die  voet van die  regterkantse rantjie  en was in  sekere omstandighedenogal ongerieflik.Binne  trefafstand  van  grofgeskut en  kleingeweervuur, bet  'n  Engelsemag op  'n hoe rant  regteenoor genoemde rantjies, gereed gele om 'n  deur.braak te  waag.   Sou die  vyand  daarin slaag  om  bier  deur te  breek, konby, met oop ruimtes oor 'n lang afstand om in  voort te  beweeg, dit bewerk.stellig   om  die  Boeremagte te  omvleuel  op  pad  na  Ladysmith.    Dit   isdaarom verstaanbaar dat  die  stelling  aan die  Johannesburgse kommandotoevertrou, 'n  belangrike  sleutelposisie was.Vanaf  die   oomblik  dat  ons  claar aangeland bet,  was  dit   duidelikdat die  burgers  van  Bethal die  posisie waarin  bulle  hul  bevind  bet, nieoordryf  bet nie.   Warme skermutselings met kleingeweer bet dik,,'els voor.gekom en die  bestoking met  grofgeskut, was geen kleinigheid  nie.    Watnuwe  moed  en vertroue  ingeboesem bet,  was  die  aanwesigheid van  onsveldkanon wat met 'n  kort  blafknal,  sy bomme oor ons koppe been na  dieposisies van die  vyand  geslinger bet.Om  ons  waterkannetjies oordag  aan  die  voet  van  die  regterkantsterantjie   te  gaan volmaak,  was  'n  gewaagde onderneming, aangesien dieopening tussen die rantjies  blootgestel was aan die kleingeweervuur van dievyand.   Iou  litte  roer  so vinnig  moontlik  en laag  koes, was die  enigsteuitweg  en redmiddel.   'n  Mens bet somtyds gehuiwer om die  teIugreis teonderneem.Tydens 'n  staakvuur op  'n  sekere dag  bet  ek  probeer om 'n  stuk  ofses Engelse kanonperde, wat  tot  voor  ons  posisies aangewei gekom bet,buit  te maak.  Toe die diere verskrik weghardloop, bet die Engelse onraadgemerk.  Die  gevolg was dat ek vir  'n  paar oomblikke 'n  teiken uitgemaakbet waarop die vyand losgebrand bet.   'n  Sarsie kleingeweerkoeels bet ommy  been in  die grond  vasgeslaan, maar 'n  miershoop om agter plat  te  val,bet darem voldoende en 'n lang genoeg skuiling  verleen totdat dit  weer veiligwas om terug te kruip

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die wedervarings van ’n oud-onderwyser tydens die Tweede Vryheidsoorlog : 1899-1902 : III. (2021). Historia, 8(4). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3417