Emily Fern : die eerste Johannesburgopgeleide kunstenares

Authors

  • E.P. Engel

Keywords:

History of Art, South Africa, Artist, Johannesburg, Landscapes, Fern, E.

Abstract

As  gevolg  van  die  skilderes se  periodieke studiereise oorsee, is   'nnatuurlike  indeling  van  haar  werk moontlik.   Hierdie  tydperke word  ookduidelik  in  hasT werk  weerspieel.   'n  Behandeling van  Emily   Fern  sewerk san die hand hiervan is  gewens, omdat op hierdie wyse die vorderingin  tegniek en  stylontwikkeling  duidelik  waarneembaar word

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite