Wat is belangrik in die geskiedenis
Keywords:
Historical selection,, Maurice Mandelbaum, Eduard Meyer, Hans Freyer, History, Historians, What is historyAbstract
Elke gebeurtenis in die verlede wat denT die historiklis verhaal word,is oneindig ryker en gekompliseerder as sy weergawe daarvan. Dit kanook Die aDders Die, want die historikus kan onmoontlik RIles vermell;i watclaar gebeur bet. Hy kies dus nit die aantal gegewens wat tot sy beskik-king staRn, slegs die wat hy as belangrik beskou en in sy geskiedverhaalwil opneem. H y selekteer dus. Maar dit bevredig Die ODS nuuskierigheidom slegs te weet dat die historikus sekere gegewens selekteer Die. ODSwil ook weet: Hoe selekteer hy? Wat is die kriterium vir historieseseleksie? Mens beantwoord sekerlik Die die vraag Die denT te antwoorddat hy die belangrike van die onbelangrike skei, of, so os Ernst Bernheim,dat hy slegs die wesentlike in sy geskiedverhaal opneem} Die vraag isjuis: Wat is belangrik? Wa:t is wesentlik? Wat is histories?2 Wanneerbars 'n feit, so os Georg Simmel dit uitgedruk bet, "oor die drumpel vandie historiese bewussyn