Kruispaaie in ons geskiedenisonderrig
Keywords:
Subject choices, History as subject, History, Schools, Teaching of HistoryAbstract
Laat my vooraf toe om 'n kort woord van dank teenoor clie bestuurvan die Historiese Genootskap van 5uid-Afrika uit te spreek vir die eerwat my aangedoen is om vanillaTe die belangstellendes bier toe te spreek.As iemand wat teenwoordig was by die stigting van die Genootskap inPretoria en as onderwysman wat bewus is van die groot werk wat dieGenootskap reeds in ons skole tot stand gebring en gedoen het, bet ekenkel waardering vir die moeilike taak.500s ek u sekretaris meegedeel bet, bring ek vanillaTe vir u enkelegedagtes oor 'n paar aspekte Van die onderwys van die geskiedenis op diemiddelbare skool.Nou bet ek dit .goed gedink om my gedagtes uit te spreek na aan-leiding van 'n paar krisismomente, so os ek dit Bien, of salons dit kruis-paaie noell, waarby ons geskiedenisonderwys uitgekom bet. In die eersteplek ondersoek ek kortliks die vraag van die plek van geskiedenis op skool,in ons wetenskaplike eeu (die atoomeeu) en in die tweede plek let ekop die invloed van die eksamenstelsel op die onderwys van die vak