Die vraag na én moontlike nuwe benadering van Geskiedenis as skoolvak
Keywords:
History in schools, Teaching history, History as subject, InterpretationAbstract
Die woord "geskiedenis" kan in tweerlei betekenis opgeneem word.Dit kan nl. staan vir dit wat gebeur bet, d.w.s. vir die volle werklikheidin objektiewe sin, maar dit kan ook staan vir die beskrywing van watgebeur bet, d.w.s. vit die verhaal van die geskiedenis of die geskiedenisin subjektiewe sin. Vakwetenskaplikes aanvaar dat die onderwys vandie geskiedenis van 'n yolk, berus op die opvatting of voorstelling watdaardie yolk vir homself van die geskiedenisverhaal mask. So'n voor-stelling of opvatting word Die deur die historici in die eerste pick geskepDie, want dit ontstaan en bestaan reeds in die opvatting van die yolk'Ivoordat die historikus daaraan gestalte gee. Hy benader die geskiedenisas werklikheid vanuit sy stand punt oor, of opvatting van die geskiedenis.Vanuit hierdie standpunt interpreteer hy die verlede, en dit last hornsekere gebeurtenisse of feite onderstreep oi benadruk, terwyl soder weerin die skaduwee gestel word. Hy beskou die geskiedenis vanuit 'n sekerehoek, al na gelang sy geskiedenisvoorstelling horn lei. Souder hierdieinterpretasie van die geskiedeniswerklikheid kan ODS geeD geskiedskrywingkry Die en bly die werk van 'n skrywer blote kroniekskrywing so os diewerk van die monnike in die kloosters van die Middeleeue. Aan diesoder kant is dit hierdie interpretasie wat die subjektiewe element sandie geskiedskrywing verleen, want dit kom daarop Deer dat geeD tweeskrywers dieselfde voorstelling van 'n besondere gebeurtenis gal gee Die.Dit mask egter nog Die die geskiedenisverhaal onwaar Die, tensy dit 'nopsetlike verdraaiing inhou waarmee die skrywer 'n vooropgesette ideewil bewys en clan sy feite so uitsoek of weglaat, da:t hy daarmee sy stellingkan bewys. Dan is dit egter Die meeT interpretasie Die, maar verdraaiing.Indien ODS dug by 'n yolk op verskillende lye in sy geskiedenis verskil-lende geskiedenisvoorstellings of beeld aantref, moet ODS verwag dat diegeskiedskrywing in daardie lye dienooreenkomstig gal verskil.