Die wedervarings van 'n oud-onderwyser tydens die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902 IV
Keywords:
Anglo-Boer war, Battles, VaalkransAbstract
As gevolg van die neerlae, bet claar 'n verandering in die opperbeveloor die Britse troepe in Suid.Afrika plaasgevind, en word sir RedversBuller deur lord Roberts opgevolg. In bevel van 'n leer wat in 'n vel.brokkelde toestand verkeer bet, ontvang Buller, nou as ondergeskikte, bevelom nie te talm Die, maar om onverwyld in 'n hernieude aanslag, die vyanddie genadeslag toe te dien. Hierdie aanslag sou op die lohannesburgsekommando te Jande kom en dit sou koes en pareer kos om die aanslaeaf te weer.Deur 'n onderbreking in die rantereeks, vertoon Vaalkrans, 'n platkoppie, claar 'n afgeknotte punt. Met die koppie as bopunt, bet dielohannesburgse kommando langs die Tugela af op verskeie punte posisieingeneem. Aangesien die koppie binne gerieflike afstand van ons laergelee was, is korporaal Tully aangese om dit met behulp van 'n korporaal-skap van dertig voetgangers te beset.Deur die maneuwers van die vyand aan die oorkant van die Tugelaopmerksaam gemaak, kon die Van del Byl.veldkornetskap op ontvangsvan die be rig dat die Engelse Vaalkrans aanval, onmiddellik gehoor geeaan die bevel om saam met aDder kommando-afdelings, steun te gaanverleen. Kanon. en kleingeweervuur bet vir die soveelste keel die aan-yang van 'n geveg aangeknndig. Met 'r. gevoel van jammerte vir diegroepie burgers op die koppie, bet ons kortpad gekies oor 'n oop vlaktewat aan die Engelse artilleriste 'n gunstige oomblik gebied bet om nahartelus die geledere van die voortjaende burgers uit te dun -gelukkigegler, sonder enige sukses.Van 'n sloot wat na aan ons laer was en in die rigting van Vaalkransgestrek bet, kon die lohannesburgers, by bulle aankoms op die gevegs.terrein, gebruik maak om te voet voort te beweeg tot waar die sloot 'nelmboog vorm. Van hierdie punt af was Vaalkrans betreklik naby gelec.Die skuins wal van die sloot, bet as borswering en gedeeltelike beskuttingteen die fond en bont trekkende skenve van barstende bomme gedien.Hierdie sloot bet die rigting aangewys vir 'n voortrukkende Engelseleer. Om met 'n deurbraak te kon slaag, moes die afdelings van dielohannesburgse kommando eers weggevee word. Vandaar die hewigekanonnade met liddietbomme. Ben ViJjoen, kommandant van die lohan-nesburgse kommando (later in die oorlog Assistent Kommandant-generaal),bet die bombardem~nt deur ons op 5 Februarie in die slag van Vaalkransverduur, beskryf as die hewigste van die hele oorlog. Na afloop vandie geveg, bet hy, as gevolg van harsingskudding, vir 'n geruime tyd aanhewige hoofpyn gely