Die hedendaagse skilderkuns in Suid-Afrika
Keywords:
Art, South Africa, History of ArtAbstract
Die begrip hedebdaagse skilderkuns leen homself moeilik tot helderebepaling. Op die bestjC bly dit 'n vae benadering van heel betteklike aard,-waarmee aIle diverse uitinge aangedui word wat nou ten dae as nuweontwikkelinge op die betrokke gebied gelewer word. Gesien teen diekomplekse lewensagtergrond BOOS uitgedruk in die mode me twintigsteeeuse kultuur, is dit duide.lik dat afsonderlike kultuurgemeenskappe, endaarmee ook hulle kung, tog onder ling bly verskil ten spyte van velerleipogings om dit op te hef of gelyk te maak of verengend te verarm tot saaieeenselwigheid. Juis in die te onderskeie nasionale bydraes van aIlevolkere Ie die gemeenskaplike rykdom aan kung vir die wereld van vandag.Wat vir een yolk nuwe betekenis besit op 'n bepaalde tydstip van sy bestaanmag vir 'n ander yolk reeds uitgediend en verouderd wees. Streng beskou,gal die inhoud van die begrip hedendaagse kung dug moet verskil vangemeenskap tot gemeenskap, van yolk tot yolk, van land tot land. Virdie Westerse kung van vandag gal die argument kan aangevoer word, datdie hedendaagse tog maar die latere uitkoms is van voorafgaande opvattinge,eksperiment en prestasie sedert die begin van die sogenaamde na-impres-sionisme in Europa. Vir my persoonlik is claar in die Westerse skilder-kung van na die Tweede Wereldoorlog bitter weinig werklik nuuts watnie reeds voor 1939 aanwesig was nie, sy dit clan ook slegs by wysevan sporadiese eksperiment in sommige gevalle. Ek grond die standpuntop persoonlike bevinding waartoe ek geraak het na twee uitgebreide studie-reise, eelS in 1952-53 en later weer in 1960, wat my deur al die Wes-Europese lande buite die direkte Russiese invloedsfeer, en met insluitingvan Finland, Joegoslawie en Griekeland gevoer het; en waarby ek myselfonder meer ook in die genoemde punt geinteresseer het. Dit is wel 'nfeit, dat die beklemtoning van bepaalde aspekte in die kung verskuif hetsedert die Tweede Wereldoorlog, en verder dat die mate van aksentueringby kunstenaars van verskillende lande onder ling verskil.