indiërs in die Suid-Afrikaanse Republiek
Keywords:
Indians, Hindus, South African Republic, Asians, Indentured labourers, MalaysAbstract
Vir meeT as 200 jaar was daar 'n nolle verband tussen Suid.Mrikaen Indie. Sedert die stigting van die Nederlands.Oos-Indiese Kompanjiese verversingspos in 1652 aan die Kaap die Goeie Hoop tot met dieopening van die Suezkanaal in 1869, was Suid-Afrika strategies vanbelang as steunpunt, eelS vir die Nederlande en daarna vir die Britte,weens hul Indiese ryk} Dit was egter wat Asie kon aanbied -DieAfrika nie -wat ons voorsate na die kuste .van Afrika gebring het.Sedert die vroegste dae van die geskiedenis van Suid.Afrika het dieblankes met 'n Asiatiese element in die samelewing kennis gemaak, wantreeds gedurende die Kompanjiestyd is Asiate as slawe ingevoer, wat dandie voorsate van die huidige Maleierbevolking was. Dit was eintlik eelSmet die invoering van Indiers as arbeiders dat die Asiatebevolking tot 'nprobleem vir Suid-Afrika ontwikkel het. In Natal is Wet 14 van 1859aangeneem waarvolgens daar voorsiening vir die invoer van "koelies"2gemaak is -'n besluit wat verreikende gevolge vir die onmiddelliketoekoms en vir baie dekades daarna in Suid-Afrika sou he. Ongelukkighet die plobleem nie tot Natal beperk gebly Die, maar het 'n wyer omvangaangeneem. Benewens Natal, het die grootste Asiateprobleem in die Suid-Afrikaanse Republiek ontstaan.Ten aanvang kan daar uit die Handbook on Race Relations inSouth Africa aangehaal word om presies vas te stel walter tipe Indierdestyds na Suid-Afrika gekom het: "Most Indians in South Africa originatefrom low-caste Hindus who came to Natal as indentured labourers on thesugar plantations. Their numbers were soon augmented by a smaller,more cultured, and wealthier group of Indians who came to the countryas traders. The traders and labouring groups are sharply differentiatedby religion (en kastestelsel) except for the Gu jerati section, the labourersare all Hindus and the traders Mohammedans."3 Volgens Gandhi wasdie Indier in Suid-Afrika ". ..Asiatic labourers from densely populatedareas in India belonging to the lowest classes who had been living ina state of semi-starvation