Die eerste Blankes in Natal met spesiale verwysing na die Farewell-Tsjaka-Ooreenkoms

Authors

  • O. Geyser

Keywords:

Chaka, Natal, Whites, Farewell-Chaka-Agreement

Abstract

'n betreklike onbekende landstreek, veral  wat die binneland betref.   Indie twee eeue wat  op die  Portugese ontdekking van  Natal  in  1497 gevolgbet, is  hierdie  gebied dikwels  regstreeks en onregstreeks deur seevaardersbesoek.  Die  onbekende, rotsagtige kus  bet  ook  vir  talle  skipbreukelingegesorg.   In  1683  maak die  Engelse vir  die  eerste keer met  Natal  kennistoe die Johanna verder noord, waarskynlik in  die omgewing van die teens-woordige Lourenco  Marques, strand}    Die  tagtig  skipbreukelinge het  na'n moeisame en gevaarlike tog Kaap die Goeie Hoop oorland bereik.   Hulledoen volledig  verslag van die gebiede waardeur hulle  gereis het, asook vandie  inwoners van daardie streke.  Die  vrugbaarheid van hierdie  vermeldegebiede beklemtoon bulle   sterk

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die eerste Blankes in Natal met spesiale verwysing na die Farewell-Tsjaka-Ooreenkoms. (2021). Historia, 9(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3379