Die Rebellie : herinneringe van P.G.W. Roets
Keywords:
Roets, P.G.W., Van Rensburg, Niklaas, Rebellion, Siener van RensburgAbstract
Op sewentienjarige ouderdom in 1912, bet my moeder my vanaf ODSplaas Uitschot, in die distrik Lichtenburg, na my oupa, Jan Hijstek, opRustenburg gestuur om my, volgens die nuwe Verdedigingswet van 1912,onder sy toesig as burger te laat registreer. Omdat my vader in die Anglo-Boere-Oorlog gesneuwel bet, moes ek my onder die voorwaarde laat registreerdat ek nooit verplig sal word om 'n Britse militere uniform aan te trek Die.Na die doodskiet van genl. Koos de la Rey op 15 September 1914in Johannesburg, bet die gemoedere van die bevolking onstuimig geword,veral in Lichtenburg. Elandsfontein, die plaas van die Generaal, is net buiteLichtenburg gelee. Hy is egter in die dorpskerkhof deur gewapende burgersbegrawe, wat van oral af in groot opgewondenheid en spanning opgetrekbet. Daar was reeds 'n breuk tuBBeD genls. Botha en Hertzog. Genl. Kempbet die militere kamp op Potchefstroom ontbind, terwyl genl. Manie Maritzen sy manskappe Upington beset bet.Onder bevel van kmdt. Hendrik Vermaas, is 'n offisiersvergadering virdie omgewing van Vermaas1 in die waenhuis van Jan Theron op Rietspruit,op 13 Oktober 1914 deur die regering byeengeroep. Elke asst.-veldk. isaangese om, in verhouding met. sy getalsterkte, van twee tot vyf man virdie regeringsmagte te kommandeer. Op Rietspruit bet die keuse op myen Jim Vorster geval. Ek bet destyds DOg Die by die nuwe Hertzogpartyaangesluit Die, wat. miskien die rede verklaar ~'aarom die offisiere my as'n "Het. Volkspartyman" aangesien het.2 Kmdt. Vermaas bet egter beswaargemaak om Jim te laat gaan, aangesien hy stoorman van die graankooperasiewas. Gert Coetzer is toe in sy plek gekies. Ek was toe 20 jaar oud.Om vieruur die middag is ek deur asst.-veldk. C. E. G. Schutte opdie plaas gekommandeer en op die more van 15 Oktober, bet ODS per treinvanaf Vermaas na Lichtenburg, onder bevel van luit. Stoffel Mouton,hoofveldk. Berend van del Berg en kmdt. Andries Visser van Barberspan,vertrek. Gert en ek bet elkeen 'n perd ontvang; beide percle is opVermaasstasie van die winkelier Gestel ('n Duitse J ood) gekommandeer.Op 14 Oktober bet mnr. D. S. Rossouw, van Nooitverwacht, by OomNiklaas van Rensburg (die Siener) op Witpoortjie aangery en aan horngevra wat hy nou sien.3 Sy antwoord was BOOS volg: "Danie, ek weetDie, die ding is vir my moeilik, ek weet DOg nie! Op Lichtenburg sienek tafels gedek, en die mense is opgeruimd; en clan sien ek 'n verskriklikestof op die stasie, die stof trek na die ooste; r,ulle Baal by die panne af,maar voor kom bulle by 'n dam, en dit maak my onrustig, claar is baievisse dood