Die wedervarings van 'n oud-onderwyser tydens die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902 : V
Keywords:
Pietersheuwel, Russian ambulance hospitals, Russians, Mara-koppie, Redvers Buller, Anglo-Boer war, BattlesAbstract
Om die Boeremagte mee te verpletter, kon sir Redvers. Buller 'nblik werp op die grootste en magtigste leer wat nog ooit op Suid-Afrikaansebodem gemobiliseer is. Toegerus met grofgeskut en !deingeweer van dieallernuutste uitvindsels, het die ontsagwekkende slaankrag van die Britseleer 'n hoogtepunt bereik, wat by die aanskouing daarvan, 'n gevoel vanminderwaardigheid in die hart van 'n teenstander verwek het.Saam met ons kommando was 'n verslaggewer van 'n Franse koerant.Deur gebruik te maRk van die vertroue in horn gestel, het genoemde heeldie geleentheid gehad om 'n deurdringende studie te maRk van die ver-dedigingstelsel van die Boere. In sy snuffeltog kon hy ook 'n opnamedoen van die Boereposisies op en rondom Hlangwanikop (Bosrand) nabyColenso, Ran die oorkant van die Tugelarivier. Op hoogte dus met dieligging van die hele terrein, kom hy tot die gevolgtrekking dat hy 'nkrygsplan ontrafel het wat die Britse generaal die oorhand oor die Boeresal gee en horn in staat sou stel om 'n opening denT die Boerelinies teslaan. Deur die Franse peTs wereldkundig gemaak, besluit sir RedversBuller na die lees daarvan, om van die onthulde krygsplan gebruik temaRk.Die langdurige en heftige worsteling van die voorafgaande weke, diekragsinspanning om die aanvalle van die vyand af te slaan en die inasemingvan liddietgas, het die weerstandsvermoe van die burgers geleidelik nit.geput. Tesame hiermee was die intensiteit van die hernude aanvalledus 'n oorsaak dat die burgers in hill vasbeslotenheid om rotsvas te blystaRn, nie langer kon volhard nie. Gevolglik word die stellings vanHlangwanikop en omgewing Ran die oorkant van die Tugelarivier, vanaf12 Februarie een na die ander ontruim, en iiI terugvallende tot ,oor dierivier, bereik die burgers teen 23 Februarie clan eindelik Pietersheuwel(Mara-koppie), hill allerlaaste stelling Ran die oewers van die Tugela-..nVler.