Visies op die Suid-Afrikaanse geskiedenis
Keywords:
Imperialism, Colonialism, History, Republic, South AfricaAbstract
Wanneer ODS oor hierdie tema praat, moet ODS onthou dat geslagna geslag in ODS geskiedenis veranderde situasies deurgemaak bet. Dierede is dat geskiedenis Die sonder verandering te dink is Die. Wanneerop verskillende punte in die stroom van die tyd rekenskap gevra wordoor die weg wat 'n gemeenskap afgele bet, ontstaan die geskiedskrywing.Daaronder verstaan ODS in die woorde van Johan Huizinga die geestelikevorm waarin kultuur horn rekenskap van sy verlede gee. Die vorm wordgrootliks bepaal deur die sosiale omstandighede en tydsgees waarin diegeskiedskrywer horn bevind, m.a. w. sy wereldbeskouing speel 'n rol daarin.Elke geslag bet vrae aan die verlede gestel en 'n visie daarop nagehou watmet die tydsituasies in verband staan.