n Terugblik en perspektiewe in verband met geskiedenishandboeke in ons middelbare skole
Keywords:
Schools, Teachers, Secondary schools, Textbooks, History as subject, Teaching of HistoryAbstract
Die handboek is en bly voorlopig DOg die belangrikste hulpmiddel bydie geskiedenisonderrig in ODS middelbare skole en deur kaarte en illus-trasies (persone, gebeurtenisse) sleek ODS hed~ndaagse handboek gunstigaf by sy voorganger van 'n halwe eeu of meeT gelede.Die handboek is gebaseer op die vereiste8 van die provinsiale oflandswye leerplan, waarin riglyne verstrek word, bepaalde onderdele meeTbeklemtoon word as ander, die arbeidsveld in vaderlandse. en wereld.geskiedenis verdeel word, e.d.m.Binne die raamwerk van die leerplan ne('m ODS, behalwe riglyne,ook beperkings waar.Hulle staan, behalwe met die doelstellings en ;!£bakening van dieleerplan, o.m. ook in verband met die bevattingsvermoens van die leer-linge in die agtereenvolgende standerds.In die middelbare skole wat onder die sorg van die TransvaalseOnderwysdepartement val, is, kragtens die beginsels van di£ferensiasie, 'nverdere poging aangewend om die leerstof by die verstandelike peil vandie leerlinge aan te pas. Veral met betrekking tot die C-baanleerlingelei die uitvoering van die beginsel tot verdere beperking en verder deur-gevoerde beknoptheid.Meer beperkings vloei voort nit eise t.o.V. lesure vir die aDder vakke,die vasgestelde aantal skoolure per week, e.d.m.In baie opsigte kom al hierdie beperkings 'n yak SODS geskiedenis,wat van al die vakke in die middelbare skool ongetwyfeld die naasteaan die lewe staan, Die ten goede Die.Van die bekende Nederlandse kultuurhistorikus, prof. dr. J. Huizinga,is die uitspraak afkomstig dat beknopte geskiedenis geeD geskiedenis isDie, maar op sy beste leerstof vir onderwysdoeleindes. Geskiedenis, aldu!iprof. Huizinga, moet boeiend wees en om aan die vereiste te kan voldoenis 'n sekere mate van uitvoerigheid nodig wat die skoolhandboek Diealtyd kan gee nie