Die wedervarings van 'n oud-onderwyser tydens die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902 : VI
Keywords:
India, Prisoners of war, BellaryAbstract
Gedurende die oorlog was Groenpunt vir die Engelse outoriteite dieversamelplaas van Boere wat as krygsgevangenes van heinde en vcr daar-heengebring is. 'n Troepeskip is voortdurend gereed gehou, sodat wanneerdie krygsgevangenes aangegroei bet tot 'n vol skeepslading, bulle dadelikverskeep kon word. Gevolglik was ODS binne enkele oomblikke nadat ODSdie bevel ontvang bet, gereed om Ran boord van die wagtende skip tegaan. In lang opgestelde rye is ODS deur middel van 'n loopplank aanboord gebring en moes ODS sonder vertraging na die benededek gRan omsitplek aan die tafels in te Deem. Oor'n groot lengtedeel van die skip betslaapmatte oorkruis gestrek.Onder streng bewaking, en tot in die verste hoeke van ODS benededek-tuiste volgepak, was ODS na die aanvang van die seereis nit Tafelbaai, Dogvir 'n geruime tyd Die toegelaat om op die bodek te verskyn Die. Skyn-baar bevrees vir 'n poging tot weerstand van die kant van die gevangenes,bet 'n sterk wag, die trap wat na die bodek gelei bet, versper. Vir mensewat toe vir die eerste keel met die wieg- en huppelbewegings van 'nskip op die oop see kennis gemaak bet, was die toestand claar in diebedompige benededek, onuithoudbaar. Later in sy vaart op die wye seeom Kaappunt been, bet die skip se bewegings op die onstuimige golwe,feitlik niemand van seesiekte gevrywaar