Die geskiedenis van die Ama-Xhosa en Ama-Thembu
Keywords:
Cape Bantu, Genealogy, Ama-Thembu, Ama-XhosaAbstract
Die doe I van hierdie kart historiese oorsig is geensins om 'nvolledige gedokumenteerde verslag van 'n stuk oorspronklike navorsingweer te gee nie. Die posisie is egter dat ten spyte daarvan dat dit dieKaapse Bantoe-stamme is met wie die Blankes die langste tradisie vankontak bet, claar oar bulle geskiedenis baie weinig bekend is. Diehistorikus in Suid-Afrika kan nie daarvoor geblameer word nie aange-sien die bestudering van stamgeskiedenisse besondere tegnieke vereis, watnormaalweg nie op die pad van die historikus se opleiding val nie. Dierekonstruksie van stamgeskiedenisse is daarom eerder die taak en dieverantwoordelikheid van die etnoloog of volkekundige.Die Bantoe van die Republiek word gewoonlik in vier hoofgroepeverdeel, nl. (a) Nguni, (b) Sotho, (c) Venda en (d) Herero-Ovambo.Die Nguni word weer op bulle beurt in vier hoofgroepe verdeel, nl.Swazi, Natal-Nguni, Kaapse Nguni en die Transvaal-Ndebele. Onsbelangstelling bier word slegs geverg deur die Kaapse Nguni, of saGsbulle oak soms genoem word die Xhosa-sprekende Bantoe. Hierdie groepBantoe word weer op bulle beurt as volg ingedeel