Herman Schutte se vuurtoring
Keywords:
Schutte, Herman, Lighthouse, Green PointAbstract
Met die Cape Town Gazette, and African Advertiser se amptelikekennisgewing op die Ilde Augustus 1821 dat ". ..a Lighthouse is aboutto be erected, without loss of time, on some conspicuous spot at theEntrance of Table Bay", word die geskiedenis van vuurtorings op Suid.Mrikaanse bodem ingelui. Hierdie be rig was daD ook die voorspel totdie bon van Suid.Afrika se eerste vuurtoring -die so bekende gebou opdie Groenpuntse kus van vandag.Alhoewel die benaming "Groenpunt" reeds in die twintigerjare vandie vorige eeu in gebruik was, is dit duidelik dat die grense van hierdiegedeelte van die Kaapse kus toe DOg Die so bekend was Die. So verklaardie Gazette in 1823 daD ook baie versigtig dat 'n vuurtoring non gebouword "on the projecting point of Land between the Great Mouille, orMoulin Battery, and Three Anchor Bay, under the Lions Rump at theEntrance of Table Bay"} Hoekom word hierdie "projecting point ofLand" Die op sy naam genoem nie? Reeds so vroeg as die jaar 1815(en ook DOg miskien vroeer) word in die oorspronklike akte van diegrond waarop die vuurtoring later gebou sou word, die naam "Groenepunt" gebruik.2 Die rede vir die Gazette se vaagheid is dus Die toe teskryf aan Groenpunt se onbekendheid in daardie jare Die, maar blootomdat hierdie strandjie in 1821 DOg so betreklik onbewoon en onbelangrikwas en baie miD mense presies geweet het waar Groenpunt begin en waardit eindig. Miskien kan die Gazette ook Die kwalik geneem word nie:tot vandag word daar DOg steeds deur Kaapstadse inwoners verwarrendgepraat van die Mouillepuntse vuurtoring in plaas van die Groenpuntsevuurtoring!