Biografiese skets : Cornelis Jansen Uys ("Charles")
Keywords:
Charles, Uys, Cornelis Janse, Biography, University of the Orange Free StateAbstract
TQe prof. dr. C. J. Uys san die end van 1963 die hoogleraarsampin Geskiedenis san die Universiteit van die Oranje-Vrystaat neergelebet, bet hy kon terugblik op byna 'n kwarteeu van diens en bon san'n gelukkige belangstelling wat van horn geen inspanning geverg betnie en san horn louter genot verskaf bet. Toe hy in 1941 in opvolgingvan prof. S. Barnard, hoof van die departement Geskiedenis Ban diedestydse Universiteitskollege van die Oranje- Vrystaat geword bet, washy die vierde hoof van die departement en slegs die tweede persoon watsan die hoofskap van die departement ook 'n professoraat kon verbind.Vandag klink dit byna onwerklik, maar tog is dit so dat prof. Uys in1941 Bonder hulp van enige sara, al die werk in die departement moesbehartig. Sedertdien en danksy veral prof. Uys se lewendige belang-stelling, bet ontwikkeling ingetree. Met die groei van die VrystaatseUniversiteit, bet die departement Geskiedenis meer as net tred gehou.Net BOOS die studentegetalle, bet ook die personeel aangewas -eelStot twee, daama tot drie en uiteindelik tot vyf. Waar prof. Uys san diebegin van sy loopbaan alleen gestaan bet, kon hy san die end van 1963een van die sterkste bemande Geskiedenisdepartemente in die land sansy opvolger, prof. J. J. Oberholster, nalaat