Die leerplanne in Geskiedenis

Authors

  • G.J.J. Smit

Keywords:

High school, Curriculum, History in schools, History as subject, Secondary School

Abstract

Ondanks die  drastiese herbeplanning  van  die  huidige  leerplanne  ingeskiedenis, sowat 'n  dekade gelede, neem die  vak  op  die  hoerskool niein  gewildheid  toe  nie.    Dje  posisie van  geskiedenis as  skoolvak  in  diemiddelbare  leergang  bly   gevolglik  onder  die  soeklig.    In   hierdie   om-standighede moet  die   Universiteit  van  Stellenbosch en  die  Kaapstadsetak  van die  Historiese  Genootskap ge£elisiteer word  vir  die  skepping vanhierdie  geleentheid waar  geskiedenisonderwysers deur  middel  van  same-spreking, gedagtes oor  bestaande probleme  kan  wissel, ten  einde vas  testel  wat  die  grondoorsake vir   hierdie  probleme  is,  en  middele  vir   'nmoontlike  oplossing te  soek

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles