Geskiedenis - 'n inleidende word
Keywords:
History teaching, Philosophy of historyAbstract
Sonder enige aanloop, wil ek die paRr gedagtes wat ek in diekort tyd tot my beskikking tot u kan rig, inlei met 'n hand,jievol uit-sprake oor die geskiedenis, voor die voet gekies nit die geskrifte van mensewat sekerlik nie almal geskiedkundiges was nie -inderdaad slegs enkelevan bulle was dit -maar wat, so os ons bier, op die een of ander tydstipvoor die vraag te staRn gekom bet wat non eintlik geskiedenis is en watterbetekenis dit in ons denke en lewe bet.Laat ons met die korste en yernietigendste begin, die van dieberoemde motorkoning, Henry Ford, wie se naam self in die geskiedenisvan hierdie eeu 'n blywende plekkie bet. By geleentheid bet. hy gese:"All history is bunk." Dis'n onvriendelikheid wat ons meermale teen-kom en ongelukkig juis onder diegene wat. minder aangename herinneringebet Ran geskiedenis wat hulle as skoolvak moes neem.AIleen Ran die wysgere is dit. gegee om geskiedenis te skryf -Voltaire."People will not look forward to posterity, who never look backwardto their ancestors" -Burke -Revolution in France.Die geskiedenis vergoed ons enigsins vir die kortheid van die lewe -Skelton