Die posisie van Geskiedenis as skoolvak . Toespraak van Prof . H . B . Thom, rektor van die Universiteit van Stellenbosch, ter geleentheid van die opening van die Geskiedeniskonferensie te Stellenbosch op 10 April 1964
Keywords:
History as school subject, Teaching historyAbstract
Dit doen my besondere genoee om die groot aantal onderwysers,universiteitsdosente en andere, wat ernstige belangstelling toon vir dieposisie wat Geskiedenis as skoolvak vandag by ons inneem, van hartebier te verwelkom. Dit was 'n goeie gedagte van die lIistoriese Cenootskapvan Suid-Afrika om hierdie konferensie te reel, en veral om aan hierdietema aandag te wy
Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Die posisie van Geskiedenis as skoolvak . Toespraak van Prof . H . B . Thom, rektor van die Universiteit van Stellenbosch, ter geleentheid van die opening van die Geskiedeniskonferensie te Stellenbosch op 10 April 1964. (2021). Historia, 9(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3357