Geskiedenis 'n verpligte vak vir alle leerlinge tot by standerd X

Authors

  • J.J. Van Tonder

Keywords:

History as school subject, Compulsory, Teaching history, History

Abstract

Dit is uiters noodsaaklik dat claar ernstig aandag gegee word aandie onrusbare verskynsel dat claar 'n vinnige daling is in die persentasieleerlinge wat Geskiedenis as 'n eksamenvak vir st. X aanbied. Die dalingis noodlottig vir ons yolk.In 1953 bet 63.6 persent van die matrikulante in Transvaal Geskiedenisin st. X bestudeer en in 1963 bet hierdie getal gedaal na 52.1 persent.Dit is blykbaar die gemiddelde persentasie van die leerlinge wat dieUniversiteitstoelatingseksamen en die Skooleindeksamen geskrywe bet. Asdie persentasie leerlinge in oenskou geneem word wat die twee eksamensafsonderlik geskrywe bet, gal die getal nog aDders wees. Daar gal 'nverdere groot verskil wees as die leerlinge van Afrikaansmedium-hoerskoleen Engelsmedium-hoerskole afsonderlik bereken word, want claar is meervan laasgenoemde hoerskole waar Geskiedenis 'n verpligte eksamenvakvir st. X is, as wat die geval by Afrikaansmedium-hoerskole is. Dit galinteressant wees om laasgenoemde statistiek te Bien want dit gal die ernsvan die toestand nog meer beklemtoon

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Geskiedenis ’n verpligte vak vir alle leerlinge tot by standerd X. (2021). Historia, 9(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3356