Hans Anton Aschenborn : mens en kunstenaar

Authors

  • K.M. Skawran

Keywords:

South Africa, Aschenborn, Hans Anton, South African artists, History of Art

Abstract

Uit hierdie gedig van die kunstenaar, spreek sy groot liefde vir die Afrikaanse landskap en is dit ook uit hierdie verbondenheid met die land dat Hans Anton Aschenborn sy .werke geskep bet. Die sensitiewe aan- voeling vir die atmosfeer van ons land, bet uit die jong swerwer en dromer 'n kunstenaar gemaak wat aan ODS sy ondervindinge en avonture in stemmingsvolle skilderye of in kleurryke taal kon weergee. 500s Bouman Be, was dit ,,'n digterlike verlange wat horn onweerstaanbaar getrek bet na die natuurstaat BOOS God dit geskep het".2 Feitlik alles wat die kunstenaar gedoen, geskryf of geskilder bet, bet direk met die natuur in verband gestaan en was daarmee diep ver- groei. 'n Mens mag daarom Die die kuns van sy lewe en Die die gedigte van sy skilderye skei Die. Die een is met die aDder verbind en vorm 'n eenheid. In Aschenborn lei die bewondering vir die natuur na die digterlike weergawe daarvan!

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles