Die mens : die konstante in die geskiedenis
Keywords:
Philosophy of History, Change, History, HumansAbstract
Toe die bekende Duitse filosoof Karl Lowith onlangs dit gestel he\ dat die mens Die essensieel binne die natuur leef Die, maar dat hy binne die horison van die Geskiedenis bestaan,l bet hy 'n stltndpunt geponeer wat algemeen deur historici aanvaar word. Geskiedenis is beweging, ver. an dering, waardeur die mens voortdurend deur 'n nuwe situasie, 'n nuwe lewensperspektief gekonfronteer word en waarmee hy moet saamgaan omdat die onmiddellik op die oomblik van konfrontasie deel word van s, nuwe wereld.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Die mens : die konstante in die geskiedenis. (2021). Historia, 10(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3342