Die familietwis in die Swazi-koningshuis: was buitestaanders aandadig?

Authors

  • W.A. Venter

Keywords:

Allison, James, Natal, relations, Missionary, Swaziland

Abstract

In 'n onlangs-verskene werkl word weer verwys na 'n gebeurtenis wat horn gedurende die jare veerting van die vorige eeu in Swaziland afgespccl het en waaroor claar reeds heelwat bespiegel is. Dit gaan naamlik oor die vraag waarom die sendeling Allison, nadat hy slegs een jaar in die gebied werksaam was en reeds 'n belowende begin gemaak het, so haastig na Natal verhuis bet. .Daar is by. beweer dat Allison 'n "politieke sendeling" was en dat hy as gevolg van sy politieke bedrywighede genoodsaak was om te vlug; andersyds is claar aangevoer dat die Boere 'n aandeel in die saak gehad bet en dat bulle die Swazi.soldate wat Allison se sendingstasie aangeval bet, vergesel bet.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die familietwis in die Swazi-koningshuis: was buitestaanders aandadig?. (2021). Historia, 10(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3329