Middele en weë om Geskiedenis as skoolvak in ere te herstel
Keywords:
History as school subject, Curriculum, History teaching, ExaminationsAbstract
Aan my is die taak opgedra om u vandag te moet toespreek oor 'n onderwerp wat noli vir byna twee dekades reeds die andag van bekwamer geeste in beslag geneem het. Soos u gal opmerk, bevat die lema van hier-die referaat eintlik die wese, die kern van ons probleem as geskiedenis- onderwysers, nl. dat hierdie vak nie meer sy regmatige plek in die skole van ons moderne, materialisties-georienteerde wereld inneem nie. Laat my dug toe om eerstens met u die betreurenswaardige toestand van Geskiedenis as vak in ons skole, die faktore wat daarvoor verantwoordelik is, en die rol wat die onderrig van Geski~denis te vervul het, te bespreek. So'n ontleding van die toestande, faktore en taak moet as agtergrond dien waar-teen ons hierdie probleem moet benader, aanpak en probeer oplos.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Middele en weë om Geskiedenis as skoolvak in ere te herstel. (2021). Historia, 10(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3328