Die probleme van evaluering en eksaminering by geskiedenisonderrig
Keywords:
Examinations, History as school subject, History teachingAbstract
Geskiedenisonderwysers bet DOg altyd die resultaat van hul onder rig op een of aDder wyse gemeet. Die stelsel van gradering en promosie verplig bulle om dit te doen. Die geskikste wyse van toetsing was egter DOg altyd 'n probleem. Hoewel daar verskeie metodes van toetsing bestaan: wil ek my hoof. saaklik by die skriftelike eksterne eksamen aan die einde van die matriek- jaar bepaal. Onder die huidige bedeling is die strewe tog hoofsaaklik om die matriekleerling in staat te stel om 'n skoolverlatingsertifikaat te verwerf. Veel van die voortdurende spanning waaronder die onderwyser met 'n matriekklas verkeer -veral teen die einde van die jaar -is aan die eksamen te wyte. Met die DOg juis op die eindeksamen sal dit dus DoDd. saaklik wees om die kwartaallikes eksamen altyd as voorbereiding vir die finale eksamen te laat dieD ooreenkomstig die standaarde en vereistes van die finale eksamen.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Die probleme van evaluering en eksaminering by geskiedenisonderrig. (2021). Historia, 10(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3327