Die werkstukgedagte in die Oranje-Vrystaat : 'n sukses of 'n mislukking?

Authors

  • M.C.E. Van Schoor

Keywords:

Curriculum, History as school subject, History teaching

Abstract

Om na die oorsprong van dinge terug te gaan, is die taak van enige goeie historikus, of altans enige persoon wat horn met die geskiedenis besig bOll. Uiteraard is die vraag daD ook; waar bet die gedagte van die self- standige werkstuk as inherente deel van geskiedenis as. skoolvak aan die V rystaatse hoerskole ontstaan? Net soos die historikus dit moeilik vind om die ontstaan of oorsprong van gedagtes of dinge na te speur en vas te stel, so is die oorsprong van die werkstuk-gedagte Die sonder meer te verklaar.

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die werkstukgedagte in die Oranje-Vrystaat : ’n sukses of ’n mislukking?. (2021). Historia, 10(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3326