Vernuwing van onderrigmetodes
Keywords:
History teaching, Teachers, History as tertiary subject, Training of teachers, History as school subjectAbstract
Geen departement van Geskiedenis aan 'n universiteit wil en kan t.o.V. die onderwys van geskiedenis op skool, afsydig staan nie. Nog minder kan bulle veroordelend staan, want claar is 'n noodwendige kring- loop van die skool na die universiteit, van die universiteit na skool en terug na die universiteit. Daar is dug van die laagste standaard op skool tot die hoogste graad aan die universiteit 'n eenheid in die onderwys van die geskiedenis, wat nie ontken mag word nie, en wat nie kunsmatig verdeel mag word nie. Hoe gouer hierdie eenheid en onderlinge aanhank- likheid besef en aanvaar word, hoe gouer salons kom tot 'n verenigde front in ons stryd om die uitbouing van ons vak, tot 'n wederkerige bevrugting en tot die bereiking van 'n gemeenskaplike ideaalDownloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Vernuwing van onderrigmetodes. (2021). Historia, 10(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3325