Dr. Theal oor sy eie werk

Authors

  • A.N. Pelzer

Keywords:

British colonialism, Dr. Theal, Reitz, F.W, Historians

Abstract

Na aanleiding van die korrespondensie wat 'n tyd lank in Historia gevoer is tussen dr. A. J. Boeseken en mej. Merle Babrow oor die betrou-baarheid van dr. Theal as geskiedskrywer, word Ran die einde van hierdie kort bydrae 'n brief van dr. Theal gepubliseer waarin hy self geantwoord bet op 'n aanval wat op horn as geskiedskrywer gemaak is. Aanleiding tot die brief van dr. Theal was 'n redaksionele artikel wat op 7 Junie 1901 in die Londense The Daily Tel~graph verskyn bet waarin die redakteur twee nuwe werke oor die geskiedenis van Suid-Mrika onder die aandag van sy lesers probeer bring bet en dit ook baie hoog angeprys bet. Van dieselfde geleentheid bet die redakteur van die koerant gebruik gemaak om dr. Theal Ran uiters ongunstige kritiek te onderwerp. Die betrokke deel van die artikel vir sover dit op dr. Theal betrekking bet, lui soos volg

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles