Die Long Toms: wat het van hulle geword?

Authors

  • D.C. Grobler

Keywords:

Anglo-Boer war, Cannons, Weapons, Long Toms

Abstract

Die Long Toms was die vier baaskanonne van die Boere wat in die Tweede Vryheidstryd teen die Enge)se gebruik was. Die kanonne is in Frankryk denT die Creusot-fabriek gemaak, en was groot swaar vesting- kanonne. Elkeen bet sow at 15,750 pond geweeg, die loop was 15 voet lank en die totale lengte van die kanon was sowat 25 voet. Die deursnee van die loop was 6 duim en 'n born bet 94 pond geweeg. Long Tom was 'n voorlaaier, d.w.s. 'n sakkie kruit word voor by di~ bek ingestoot, daD volg die pluisie en laaste die born

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles