Hoe die Transvaalse Boer die Bantoe gesien het

Authors

  • B.J. Kruger

Keywords:

Bantu, Racial discrimination, Boer, Transvaal, Groot Trek

Abstract

As claar gelet word op die terminologie ten opsigte van die Bantoe gedurende die twintigste eeu, word claar gevind dat 'n moderne Afrikaanse woordeboek die woord "Kaffer" verklaar as 'n "algemene naam vir 'n lid van die Bantoeras"! Daar word verder aangegee dat "kaffer", 'n "minagtende skeldnaam" is, "kafferbees", 'n "nimd~rwaardige" beestipe, "kafferblits", 'n "goedkoop brandewyn", "kafferpak", 'n "oorweldigende nederlaag". In die volksmond van die twintigste eeu leef nog uitdrukkings soos: "Hy behandel my SODS 'n kaffer"; of "Hy gedra horn so os 'n kaffer", om maar enkele te fiDem. Die woord "kaffer" word deur een blanke teenoor 'n ander gebruik om "vernedering" aan te dui. Dit is dus duidelik dat claar 'n stigma kleef aan die gebruik van die woord en dus ook in 'n mate aan die Bantoeras. Die Bantoe word beskou nie alleen as andersoortig nie, maar in 'n sekere sin ook as "minderwaardig"

Downloads

Published

2021-07-11

Issue

Section

Articles