Die plek van geskiedenis in die onderwysinrigtings van Japan : 'n kort oorsig
Keywords:
Education, Japan, History, History teachingAbstract
Vyf-en-veertig jaar nadat Vasco da Gama die seeweg na Indie ontdek bet, bet die eerste Portugese by Japan aangedoen en op die Tanegashima-eiland 'n faktory opgerig. Die morele kodes, gewoontes en gebruike asooK lewensopvatting van die Portugese bet die Japane~ onbelndruk gelaat aan-gesien hul eeue-oue Confuciaanse tradisie en Shintogodsdiens met sy etiese kodes wat van Sjina oorgewaai bet, beskou is as veel meeT as wat die Portugese kon hied. Hulle belangstelling in die Portugese, afgesien van die vir bulle eienaardige van die fisiese voorkoms van die Portugese, was meeT prosales: bulle was gelnteresseerd in die Portugese gewere want hierdie "lang yster stokke" wat met groot lawaai op 'n afstand kon dODd, was van onmiddellike praktiese waarde, naamlik dat dit gebruik kon word om die vrana te vernietig.Downloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Die plek van geskiedenis in die onderwysinrigtings van Japan : ’n kort oorsig. (2021). Historia, 10(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3312