Theophilus Shepstone en die anneksasie van die Suid-Afrikaanse Republiek : 'n nabetragting
Keywords:
British imperialism, Annexation, Bantu administration, Theophilus Shepstone, Natal Native Policy, South African RepublicAbstract
Staatsmanne wat die laaste dae van hulle lewe in vertwyfeling en frustrasie moes slyt, is in die Suid.Afrikaanse geskiedenis nie skaars nie. Nie dat ek nou eintlik vir Sir Theophilus Shepstone, waarskynlik die grootste kenner van die Bantoe in suidelike Afrika wat nog tot op hede na VOTe getree het, in die kategorie van staatsmanne gRan plaas nie. Miskien wil ek horn tog vir 'n wyle in hierdie lig sien, aangesien hy vir 'n w'ile 'op die rand van hierdie terrein beweeg het. Maar aan die anderkant weer tog ook nie heeltemal 'n staatsman nie, maar miskien meeT die instrument in die hande van 'n Britse Imperialistiese staatsmanDownloads
Published
2021-07-11
Issue
Section
Articles
How to Cite
Theophilus Shepstone en die anneksasie van die Suid-Afrikaanse Republiek : ’n nabetragting. (2021). Historia, 10(3). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/3311